Dis vreemd om honger te wees, maar nie te kan eet nie. Ek voel soos een van daai mense wat lank op Survivor was, teruggekeer het na die beskawing en dan nie veel meer as muwwe rys en roeswater kan inneem nie. Kagiso moes die helfte van my kos terugneem omdat my maag gekrimp het. Hoekom weet net die Vader alleen. (En moontlik ook die Illuminati, siende dat hulle nie bestaan nie en dus ook nie kan eet nie. Dis genoeg om enigiemand kniediep in 'n eksistensiële krisis in te dompel…)
Twitter
- Rock out with your cock out #zuma 7 hours ago
- RT @pierredevos: Why banning an artwork of the President with his penis hanging out is not going to happen (picture included!) http://t. ... 7 hours ago
- How does Moses make his tea? Hebrews it. 8 hours ago
- RT @AyeshaFakie: If ike most leaders, you are probably wasting some of your time on activities that a manager doesn't need to do. http:/ ... 13 hours ago
- RT @MrLamprecht: Goddammit! Dit lees soos iets uit 'n moewie! Hierdie Mdluli-ding gaan lelik raak. http://t.co/W1r7CaO0 16 hours ago
- RT @gevaaalikdotcom: All this Diablo III talk and all I can keep thinking is: I see virgin people 1 day ago
- RT @TOMolefe: My take: The #youthwagesubsidy is a red herring http://t.co/eugP72cn #DAMarch 1 day ago
- RT @TheJamieLee For a dog, this bunny sure is a goat. 2 days ago
- Elke sekonde wat hierdie Spartaanse rubriek nie gelees word nie, word ñ hostage in die kop gelem: http://t.co/zbTwkTnZ via @Nuus24 2 days ago
- ek weet sommer @kobusehlers sal bly wees om te hoor dat ek een van daai selfoon covers gekry het om my ongelooflike foon te beskerm. 2 days ago