Dis vreemd hoe gesiene skrywers 'n mens se dag in rouwarm, neo-klassisistiese rockmusiek kan verander. My huidige emosionele toestand word goed opgesom deur Michael Angelo Batio se Hands Without Shadows: ek was vanmiddag tydens etenstyd na Prof. Van Niekerk, wat my gediggie uitmekaar getrek het, voorstelle gemaak het en plek-plek komplimente kon kwytgeraak. Toe ons klaar was, het sy my gegroet met 'n glimlag en die volgende aanmoedigende woorde: “skryf nog baie gedigte, meneer Swarts.” Was dit nie vir my seer keel nie, het daar 'n uitgelate gilletjie van selftevredenheid in die departement Afrikaans en Nederlands weerklink…
Twitter
- Ek verstaan nou nog nie hoekom enigiemand hierdie junk sal koop nie http://t.co/HVWxteNY 3 hours ago
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 1 day ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 1 day ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 1 day ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 2 days ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 2 days ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 2 days ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 2 days ago
- Religion is essentially the emptying of language. 2 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 4 days ago