Kinderverhaal #2

As 'n mens té veel melk en té min ProNutro in 'n bakkie meng, lyk dit al te veel soos 'n saagsel-melkskommel, in welke geval 'n mens dit moet drink (eerder as eet). Dit is besonder traumaties en noop 'n mens om kort bl0g entries te maak terwyl jy eintlik notas oor Russiese Formalisme, Jacques Lacan en psigo-analise moet lees. (Dit laat jou ook dink aan die keer toe jy en NP van Wyk Louw se gedagtes op jou bed gelê en jogurt peusel het. Die aarbei-stukkies het vir jou soos spatare gelyk.)

Die einde.

This entry was posted in Taal and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>