[Oor/kussings/met/kiste]

blikkies-galore.jpgEk was nounet by Walter se huis. Hy’t my genooi vir 'n braai en my maag pyn, want ek het te veel geëet voordat ons 'n klomp episodes Blackadder saam met twee van sy vriendinne gekyk het. (Weens die onbekende teenwoordigheid van worsgevulde Tupperware gaan my ouers se yskas tans deur 'n enorme eksistensiële krisis.) Ek is vaak en daar lê 'n kitaarkis neffens ‘n blou kussing op my bed; ten spyte van al my bevele dink die kussing dis alles kismet en bly dit ledig oor my verduiwelse laken lê. Ek wens dit wil die kis sloop, sodat ek kan gaan slaap.

(Walter versamel sodablikkies en hou nie daarvan om op foto’s te verskyn nie.)

This entry was posted in Sommer and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>