‘peupel jou hier, ‘peupel jou daar…

socrates-r0x0rz.jpgIs jy talentvol? Is jy gemotiveerd? Smag jy na die glanslewe van rocksterre, die lywe van supermodelle en die vernuf van die Pous se toespraakskrywers? Droom jy soms dat Suid-Koreaanse suiwelfabrieke na die mos in jou koffiebeker se boom vernoem word?

Post dan ‘n idee vir die volgende Stultus© as kommentaar op hierdie entry. Dis die regte ding om te doen.

Post to Twitter

2 Responses to “‘peupel jou hier, ‘peupel jou daar…”

  1. Skryf oor die bergie!!!

    Reply

  2. Hehehe, of die ertjie!
    Ek dig daai image, vrek snaaks!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled