Vanmiddag, oppad terug van die Departement Afrikaans en Nederlands, word ek bewus van 'n ligblou karretjie wat grasieus in die pad rondswaai. Herwaarts en derwaarts. Binne-in sit 'n ou oom, sy tande op sy tong, kliphard besig om 'n veiligheidsgordel om sy lyf te ryg. Ek skat dat hy nagenoeg so vinnig soos 'n fietsryer op dagga beweeg. Agter hom is 'n stoet studente in 'n haastige geroesemoes van toeters. Dit pla hom nie, want hy is veilig. En wie wil nou na die pad kyk?
Twitter
- Rock out with your cock out #zuma 8 hours ago
- RT @pierredevos: Why banning an artwork of the President with his penis hanging out is not going to happen (picture included!) http://t. ... 8 hours ago
- How does Moses make his tea? Hebrews it. 9 hours ago
- RT @AyeshaFakie: If ike most leaders, you are probably wasting some of your time on activities that a manager doesn't need to do. http:/ ... 14 hours ago
- RT @MrLamprecht: Goddammit! Dit lees soos iets uit 'n moewie! Hierdie Mdluli-ding gaan lelik raak. http://t.co/W1r7CaO0 17 hours ago
- RT @gevaaalikdotcom: All this Diablo III talk and all I can keep thinking is: I see virgin people 1 day ago
- RT @TOMolefe: My take: The #youthwagesubsidy is a red herring http://t.co/eugP72cn #DAMarch 1 day ago
- RT @TheJamieLee For a dog, this bunny sure is a goat. 2 days ago
- Elke sekonde wat hierdie Spartaanse rubriek nie gelees word nie, word ñ hostage in die kop gelem: http://t.co/zbTwkTnZ via @Nuus24 2 days ago
- ek weet sommer @kobusehlers sal bly wees om te hoor dat ek een van daai selfoon covers gekry het om my ongelooflike foon te beskerm. 2 days ago