Re:Re:Re: Anker slaan ‘n slag

slaghuis.jpgSlaghuis is 'n meesterstuk. Ek het dit gisteraand saam met Jaco gaan kyk en myself heeltemal daarin verloor. As jy voor Saterdag op Stellenbosch kan kom en 20:15 by die HB Thom Teater kan wees, doen jouself die guns en gaan kyk dit – dit gaan die beste R20 wees wat jy in 'n lang tyd spandeer het.

Stultus #2 is gister in Die Matie gepubliseer. Click op die Stultus-link hierbo en verlustig jouself daarin.

This entry was posted in Matieland and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>