Getrou(d)e oggendritueel

Selfone lui soms op die ongewenste van tye. Soos wanneer 'n mens probeer slaap. Vanoggend, dus:

Johaaaaaaan…
Erica en Colyn is verloof…
Hulle gaan trou!…
O…weet jy dit?
Maar dis vir my erg, Johan…
Dis vir my baie erg…
…Slaap jy?


OK, ek’s oor dit. Bye!

In so 'n geval staan 'n mens maar op, lees jou e-pos en speel 'n temaliedjie vir die oggend.  Dan strompel jy en die verslaapte boskasie op jou harspan op Helshoogte se derde vloer rond in 'n poging om te kyk hoe ver julle oom Trent se kitare en Doom III se temalied kan hoor.

This entry was posted in Sommer. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>