Heilsaam

“Sjokolade is goed vir jou.”

Marandi glimlag vaak.

“Sien, dit word gemaak van kakaobone. Bone is mos groente. En dan is daar suiker by…suiker kom van suikerriet af…en melk…melk kom van koeie af. Nie dat 'n mens hulle kan eet nie. Maar al hierdie dinge is goed vir jou, verstaan? So ek sien dit so – 'n mens moet baie sjokolade eet.”

Ek kan nie mooi agterkom of sy ernstig is nie en gee nie eintlik nie om nie. My eksamen is verby.

This entry was posted in Matieland and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>