‘n Paar uur gelede het ek hierdie snare
vir hierdie kitaar

by hierdie musiekwinkel gaan koop. Oudergewoonte het ek afslag by hierdie ou

gekry en toe saam met hierdie ou gekwyl oor die verskeie kitare wat soos papawers aan die dak gehang het.