Repressie se ma

Ek is toe nié 'n musikale tabula rasa nie – net 'n baie slegte onthouer. My ma het onlangs hierdie bl0g gelees, my oor die kole gehaal en 'n lysie neergepen van al die musiek waarmee sy my grootgemaak het. (“As ek jou nie aan die slaap kon kry nie, het ek jou sommer aan die slaap gespeel.”) Hier, ter emendering van my foutiewe verslaggewing, is daardie einste lysie:

musiek-in-johan-se-ore.jpg

Dis amptelik – Jurie Els het sex appeal. Hou jy van die nuwe header? Vertel ons.

This entry was posted in Musiek. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>