100 Redes om nie te swot nie

As 'n mens my eerste blog buite rekening laat, is hierdie is my eenhonderdste inskrywing. Ter viering hiervan plaas ek 'n foto van die brood wat ek tydens eerstepouse op Forty Days in my matriekjaar geëet het. (Ek het as die pous gegaan, met 'n bypassende bordjie waarop daar “Go To Hell” staan. Dit was lekker om verby die skoolhoof te huppel en dit vir hom te waai.) Daar is Marmite op.

die-pope-eet-brood.jpg

This entry was posted in Blogging and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>