‘n Vreemde Vliëende Voorwerp (wat meer geval as gevlieg het) het op 'n plaas buite Lephalale verongeluk. Mevrou Leonie Ras het die ongeluk aanskou terwyl sy met haar selfoon gepeuter het. Ras was nugter. Haar skoonseun is getroud met iemand wat deur baie harde geluide kan slaap. As daar gloeiende groen varke in die VVV was, is hulle na alle waarskynlikheid nou verpulp.
Twitter
- That said, indien Murray wel sou doen wat Schutte hom van beskuldig, is hy...um...'n dick... 2 hours ago
- RT @SfisoHeroMtetwa: Read this in a coloured accent yaz. RT @DJLOYD: Nay, thy claimeth #ShakespeareKwaito 2 hours ago
- Vat dit van iemand wat van daar af kom - somtyds moet arts majors eerder net stilbly en realiteit inasem. Alles is nie 'n konstruksie nie. 2 hours ago
- Hmm...noem my 'n liberal (which I'm not, bietses), maar ek sien nie wat Gillian in die prentjie sien nie. sacsis.org.za/site/article/1… 2 hours ago
- RT @AfricasaCountry: "These failures infringe the dignity of hundreds of thousands of people and they certainly cause harm" @ButiManamel ... 3 hours ago
- 21 Mei 2011 RT @JIPcoza Waarvoor is jy BANG? 4 hours ago
- Err...genoeg van die fiktiewe presidensiële penis, asseblief, en terug by Mdluli? Toe? 4 hours ago
- RT @Grondwerk: Digs: Brett Murray, The Spear bit.ly/MaL767 Check it! 6 hours ago
- Webwerwe het drie sillabes. Saaits is een. Raai watter een wen. 6 hours ago
- RT @MaxduPreez: Come on, show me the person who didn't want to smile when Zuma complained art was portraying him as womaniser & phil ... 9 hours ago