Hardekopie

Om skuins na middernag in die hoofstrate van Bellville te gaan draf, is om RSS feeds op karton te lees. Elke lamppaal is in die eg verbind met Die Burger, Die Son, die Daily Voice of The Argus – 'n paar minute se vlytige getrippel is al wat nodig is om op datum te kom met die nuutste hooftrekke.

Gisteraand se gunsteling:

TIK HET MY LEWE VERWOES” (Die Son)

Vanoggend:

aids-al-wat-hy-wou-he.jpg

(Middernagtelike kameraflitse langs besige paaie lyk op 'n druppel na geaktiveerde spoedkameras. Broodbome is goeie fassades.)

This entry was posted in Media and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>