Dit bly vir my vreemd hoe basiese motoriese funksies (die soort wat jou in staat stel om te loop, eet en piepie) skielik op 'n eerstejaarskamp die mees magiese ding ter wêreld kan wees:
Voornemende damestudent #1: hier kom hy!
[gooi bal]
[Voornemende student #2 vang bal en huppel opgewonde rond]
Voornemende damestudent #2: Ek het dit! YAY!
(Ek is terug.)