Monthly Archives: February 2007

Nar? Sy sus my.

Anders as wat meeste mense glo, loer ek nie altyd onderlangs na kamera’s nie.

Posted in Sommer | Tagged | 11 Comments

Kringfluit

Ek haat goeie romans, want dis onmoontlik om hulle neer te sit en aan te gaan met jou lewe. Goeie romans maak dat jy nie eet, kleedkamer toe gaan of opstaan om jou been (wat slaap) te verskuif nie. Dit steel jou aandag soos 'n ontfutselde pornmovie 'n skoolseun boei – en dis lekker. En [...]

Posted in Taal | Tagged , , | 19 Comments

Sensitiewe origheid

Soos belowe, hier is die res van Stultus #3. Wys dit vir jou ouma. (Click om te lees)

Posted in Matieland | Tagged , | 7 Comments

Ek het vergeet om jou in te skryf

“Nee, jy wil nie 'n poppie wees nie – hulle het flos tussen die ore” – Marlene van Niekerk Ek deel my kamer met 'n hoop klere. Dis nie skaam om op die vloer te lê nie, so wanneer ek gaan slaap voeter ek dit op die blou matjie voor my koshuiskas neer. My hoop [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | 2 Comments

Mik

As 'n groot persentasie van die menslike liggaam uit water bestaan, hoekom wys waterwysers se mikstokkies nooit na hulleself nie?

Posted in Mymering | Tagged | 6 Comments