Monthly Archives: March 2007

Roadtrip

Nadat ek en drie koshuisbuddies vanmiddag láát petrolgeld buite Stellenbosch gaan bedel het in snaakse klere, is ons oppad KKNK toe. Ons het net onder R400 in 'n halfuur gemaak (mense gee graag geld as jy met 'n kitaar in die middel van die pad staan en nonsens sing) en vertrek môre skuins na middagete [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | 9 Comments

Soms lyk ek anime

Posted in Matieland | Tagged , , | 11 Comments

Avhatakali all over

‘n Goeie vriendin vra my vanoggend hoekom ek so perky is. Ek verstaan nie, trek my gesig op 'n plooi en staar effe benulloos na haar. Bedonderd, sê sy. Hoekom is ek so bedonderd. Sy was sarkasties. Klaarblyklik is ek bedonderd. 'n Man het homself en twee baba’s hierdie naweek vol petrol gegooi en aan [...]

Posted in Media | Tagged , , , | 6 Comments

Se gat

Rikku Latti skryf toe mos 'n tydjie gelede dat backtracks Afrikaans se swart gat is. Ek vind dit uiters vreemd en wil graag drie dinge uitlig: 1. Backtracks as sulks is nie noodwendig boos nie. Op die ou einde van die dag is 'n vervaardigde liedjie 'n konglomeraat gemanipuleerde klanke, elkeen gebed in die digitale [...]

Posted in Musiek | 10 Comments

Bedlam/en/tasies

(Die Matie, 22 Maart 2007)

Posted in Matieland | Tagged , | 20 Comments