Blus

Dit was 2001. Christiaan Brand, dastrekker van formaat, wou nog altyd ‘n brandblusser leegspuit. Dit was sy droom. Toe, een fatale pouse, was Walter Cloete op die verkeerde plek op die verkeerde tyd.

…En die namiddag het room geword.

n824320511_148973_517.jpg

(Die oorspronklike foto is iewers tussen niewers.)

Post to Twitter

3 Responses to “Blus”

  1. hehehe…

    Reply

  2. Wat maak hulle met light-sabers???

    Reply

  3. Christiaan het dit na die tyd vir die grap ingeedit. Lyk effe cool, though :)

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled