Roadtrip

Nadat ek en drie koshuisbuddies vanmiddag láát petrolgeld buite Stellenbosch gaan bedel het in snaakse klere, is ons oppad KKNK toe. Ons het net onder R400 in 'n halfuur gemaak (mense gee graag geld as jy met 'n kitaar in die middel van die pad staan en nonsens sing) en vertrek môre skuins na middagete in die algemene rigting van Oudtshoorn. I’ll keep you posted.

Terwyl ek weg is, staan almal natuurlik weer die kans om die magiese R50 te wen. Click HIER vir besonderhede.

This entry was posted in Matieland and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>