Monthly Archives: April 2007

Die ongelooflike filosofiese paradoks 2.0

(Met apologie aan Nico.) Ek kan nie kleinkry hoe iemand iets in skottelgoedwater kan was en dan direk daarna proklameer: “die water is vuil, tap nuwes in” nie. As die water vuil is, hoekom is die vorige stuk skottelgoed nog daarmee gewas?

Posted in Mymering | Tagged | 15 Comments

Salige snuifie

Daar is min dinge wat so vreemd ruik soos 'n koshuistoilet met nuutgeverfde mure. Jacques het onlangs weerlig afgeneem. Kyk daarna en vertel vir hom hoe funky hy is.

Posted in Matieland | Tagged , , , | 5 Comments

Bab(b)el

Vyftien woorde wat ek die afgelope paar dae in digbundels raakgelees het wat vir my nuut, herontdek of sommer net weer mooi was: twyf pees verlaas puur krakeel skeen keie glooiinge snyfie stug kaats papel digklap presieuse vlok skig (Die meeste hiervan natuurlik uit die windvanger)

Posted in Poësie | Tagged , | 13 Comments

Terloops: ‘n katarsis

(Chester Bennington is vir vyf jaar gemolesteer.)

Posted in Musiek | 5 Comments

5 dinge wat jy (dalk) nie van my geweet het nie

Beuls blaas is nie juis my gunsteling tydverdryf nie. (Al het ek trompet op skool gespeel.) Uno het egter onlangs binêre aan-aan met my gespeel – ek kan nie anders as om saam te speel nie. Hiermee dan 5 dinge wat jy moontlik nie van my geweet het nie: Ek het kitaar begin speel om [...]

Posted in Self | Tagged , , | 23 Comments