This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.
39811 Responseshttp://gormendizer.co.za/2007/04/08/surplus-ad-nauseum/Surplus+ad+nauseum2007-04-08+15%3A19%3A14Johan+Swarts
to “Surplus ad nauseum”
Het julle die nuwe vrouliker Crocs gesien, jy voel darem soos ‘n beskaafde Nyl waterlikkewaan as jy dit aan het. Maar lyk nogsteeds soos ‘n seemonster.
My familie het begin om die afskuwelike goed aan te skaf en probeer my nou oorlok na die donker kant. I will never surrender!!! Daai goed is supervieslik. Kannie glo dit het nou my familie begin infiltreer nie.
Ek stem – afskuwelik; ek hoor dit is hemel aan voete, maar goed wat so lelik lyk kan maar lekker wees, dit sal my nie oortuig nie. En dit elimineer sommer ‘n paar bloues op ‘n slag. Dit is as jy die regte crocs kry. As dit baie minder as drie en ‘n bietjie bloues kos, is dit sommer die chinaman s’n en dan sit jy met nagemaakte afskuwelike goed wat jou moontlik laat lyk soos ‘n waggelende eend.
Ek dra crocs aspris omdat ek op Stellenbosch woon. Dit is vir my lekker om te weet ek is die enigste persoon op die dorp wat nie soos ‘n nonkonformis lyk nie.
net een ding in die wereld erger as crocs. en dis fake crocs. hulle word glo frocs genoem, as ek dit reg het. en nee, hierdie is nie ‘n swak grappie met te veel punte nie. die goed bestaan mense. fake. crocs. *sug*
Ek het ‘n baie snaakse prentjie in my kop – imagine al die deur-’n-ring-getrekte vrouens in Japan verruil hulle spykerhakke vir crocs. Ek dink die hele sosiale struktuur sal in duie stort.
[...] my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin [...]
Dis kostelik hoe 'n paar duisende Afrikaners dink hulle kan DSTV se porn stuit. Hallo, Helpende Handjies - DSTV strek regoor die kontinent. [gormendizer]
Het julle die nuwe vrouliker Crocs gesien, jy voel darem soos ‘n beskaafde Nyl waterlikkewaan as jy dit aan het. Maar lyk nogsteeds soos ‘n seemonster.
Reply
Persoonlik dink ek dis vieslike skoene. Laat my dink mense wat dit dra het skurwe voete…
Elkgeval. Nice blog. Sal meer lees
Annemarie
Reply
My familie het begin om die afskuwelike goed aan te skaf en probeer my nou oorlok na die donker kant. I will never surrender!!! Daai goed is supervieslik. Kannie glo dit het nou my familie begin infiltreer nie.
Reply
Ek stem – afskuwelik; ek hoor dit is hemel aan voete, maar goed wat so lelik lyk kan maar lekker wees, dit sal my nie oortuig nie. En dit elimineer sommer ‘n paar bloues op ‘n slag. Dit is as jy die regte crocs kry. As dit baie minder as drie en ‘n bietjie bloues kos, is dit sommer die chinaman s’n en dan sit jy met nagemaakte afskuwelike goed wat jou moontlik laat lyk soos ‘n waggelende eend.
Reply
Dankie, Annemarie
loer gerus weer in.
Reply
Ek dra crocs aspris omdat ek op Stellenbosch woon. Dit is vir my lekker om te weet ek is die enigste persoon op die dorp wat nie soos ‘n nonkonformis lyk nie.
Reply
net een ding in die wereld erger as crocs. en dis fake crocs. hulle word glo frocs genoem, as ek dit reg het. en nee, hierdie is nie ‘n swak grappie met te veel punte nie. die goed bestaan mense. fake. crocs. *sug*
Reply
Ek het ‘n baie snaakse prentjie in my kop – imagine al die deur-’n-ring-getrekte vrouens in Japan verruil hulle spykerhakke vir crocs. Ek dink die hele sosiale struktuur sal in duie stort.
Reply
Ek is gereed vir my tweede paar. Ek is gereed vir ‘n rooi paar. Ek luuuv my crocs. En niemand sal my anders oortuig nie… Crocs kraai koning!
Reply
lol@idiwidi
cobus, hoe staan dinge met die projekte? gaan jy groot?