Willem Botha Plus Ster

Ek het dit toe goed gedink om verlede naweek agter onse Willem te poseer vir ‘n fototjie toe hy, vreeslik avant garde, van die verhoog in Die Burger se Tongelostent afgespring het, oor verskeie strooibale gehardloop en op ‘n tafel vir die gehoor gaan sing en dans het. Ek het ‘n donkerbril gedra, so ek dink nie hy’t my herken nie. Sjoe.

willem-botha-johan-swarts.jpg

Post to Twitter

26 Responses to “Willem Botha Plus Ster”

  1. Indrukwekkend!

    Reply

  2. [curtsy]

    Reply

  3. Haha

    Jou oë is toe onder jou bril. Haha. (Ek neem aan jy kyk beskeie en skrams weg)

    Reply

  4. Ditsem. Beskeie en skrams.

    Reply

  5. ditsem is ‘n mooi woord. sjoe. daai is een vir die woordmandjie.

    Reply

  6. Interressant…….:)

    Reply

  7. Ek ken hom persoonlik, nee, rerig!! Hy is sooo cool!! Ja, ek ken vir Johan ook persoonlik. Hy is ook cool …

    Reply

  8. Toevallig op jou blog afgekom. Hou baie van dit! Het dit gesave onder my favourites van blogs!
    Bly jy’t die fees geniet! (Pitty dat ek jou nie raak geloop het nie…)

    Reply

  9. sexy!

    Reply

  10. Ek moet met Maeree saamstem… Jy is nogal ‘n looker… If you don’t mind me saying so. (bloos)

    Reply

  11. dankie maeree en adam, julle is ‘n riem onder my hart.

    raiel, daar’s altyd volgende jaar. wie weet, dalk kan ons saam agter willem pose. (incognito, natuurlik. )

    Reply

  12. Ek weet nie van al hierdie mense wat se^ Johan is sexy nie. Willem is sexier.

    Reply

  13. JOHAN. i leave you message. yers. here it is. enjoy

    fuck that shit

    Reply

  14. Nee Johannes, ek weet darem nie so mooi nie… Het jy die foto op sy webtuiste gesien?! Ek het geen feite om die stelling te staaf nie, maar hy lyk na ‘n screaming queen op daai foto!

    As daar een ding is that makes my tail go bushy, is dit faggots… Nee wag, straight ouens wat soos faggots lyk is erger! ;)

    Reply

  15. Erger of beter?

    Een van die nadele daarvan om min in Suid-Afrika te wees, is dat ek geen idee het wie Willem Botha is nie.

    Dit klink vir my asof ‘n paar van jou lesers graag sal wil sien hoe JY om ‘n tentpaal dans.

    Reply

  16. ek hou van my lesers

    Reply

  17. Ek het absoluut geen probleem met screaming queens of verwyfde straight mans nie. Almal moet doen wat hulle gelukkig maak. My boodskap aan Willem is: You go girl!

    Reply

  18. Hierdie brief is vir Willem, ingeval sy hier lees:

    Willem, meisie, jy is pragtig, daar is ‘n innerlike skoonheid wat jou uiterlike kompementeer: in God se roostuin is jy ‘n angelier. As enigiemand jou van die teendeel probeer oortuig, sal ek hom bitch slap totdat hy le^. X

    Reply

  19. Hehe. Johannes, jy is snaaks.

    En verwyfde mans wat straight voorkom? Ek vermoed dis die kategorie waarin ek val…

    Johan, ek hou ook van jou lesers.

    Reply

  20. Dalk maak hy nie genoeg geld met die singery nie…?

    Reply

  21. Shucks. Ek kon glimlag oor hierdie hele entry, maar nadat ek na sy site gegaan het voel ek so bietjie naar. Geen meer smile op my gesig nie

    Reply

  22. Sjoe Johan. Jy moet meer gereeld so bietjie meer van daai lyf wys, jong. Ekt my nou lanklaas so verstaar na ‘n foto van ‘n man wat ek nie eers ken…

    Reply

  23. Sorrie, staan ek voor Willem?

    Reply

  24. Die gesprekvoering is verruklik. Baie entertaining om te lees.
    Ek het die voorreg(?) gehad om by ‘n show te sing waar Willem ook opgetree het (ons sangskool se jaarlikse showcase) en ek kan getuig dat hy ‘n totale idioot is. Geen maniere nie. But then again – iemand moet die massa dronk Suid-Afrikaners vermaak by kunstefeeste…

    Reply

  25. Haai sies, hy het ook gevoelens.

    Reply

  26. Ek het randomly hierop afgekom. Nice one, Johan.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled