Terwyl ek hierdie naweek op die akkerdorp swoeg om 'n 15-bladsy opstel oor Vincent Pienaar se Kringfluit te voltooi, laat ek julle met die onvolledige, amptelike nie-amptelike kitaarkanon van vanjaar se KKNK. Click hier (of daar bo) vir 'n verslag oor die bespelers van die enigste instrumente wat goeie kringfluite tot gevolg het.
As arme Maryna Bester dit maar net geweet het…