o die blye tyding

Breyten Breytenbach se nuwe bundel, die windvanger, is gister bekendgestel. Koop dit. Koop nog een. Plaas ‘n kopie in jou aktetas / rugsak / skooltas / gatsak en ‘n kopie op jou toiletbak. Jubel. Herhaal.
42% van julle dink xilofone is cooler as aartappels. Is daar iemand wat nie weet wie Jan Afrika is nie?


Kan ek joune leen?
Reply
Pure marteling. Op die vloer hier langs my rekenaar lE diewitdraak en stuiptrekkings kry. As ons tog net op die Suid-Afrikaanse posdiens kon staatmaak vir die fix.
Reply
Bernard – ek leen Prof Viljoen se proefkopie. So nee
Reply
Sou met liefde een in my skooltas gesit het……….as daar plek was natuurlik.
Reply
Hoeveel keer word die woorde “kak” en “poes” gemiddeld per gedig gebruik? My raaiskoot is, net genoeg vir non-geniale mense om dit nie te verstaan nie.
Reply
tot dusver weinig. sal verslag lewer sodra ek daardeur is. (sover is dit onsettend mooi. ek wil sy woordeskat vir myself steel.)
Reply
As beloning vir die kwaliteit van jou inskrywings is jy nou deel van my skakelversameling.
Reply
Jippeee! Ek het duidelik sy moerigheid met Afrikaners/Afrikaans? verkeerd verstaan.
Reply
Ooh, skakelversameling. Wat ‘n mooi woord.
Reply
Die mees overrated digter wat Afrikaans nog opgelewer het. Een van daai kaalgatkeiser-scenarios.
Reply
Watter Afrikaanse digter verkies Salige Rus dan?
Reply
Ek verkies Adam.
Reply
En natuurlik Johan Swarts.
Reply
Jou vleier…!
Reply
fabulous. sal uitkyk daarvoor.
o ja, voor ek vergeet; het uiteindelik gereageer op jou vraag van nou die dag, jammer dit het so lank gevat.
Reply
[...] (Die meeste hiervan natuurlik uit die windvanger) [...]
mees overrated? wilde statement
Reply