Innuendo

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Ek ken twee lesbians. Snags raak hulle die kluts(sic) kwyt.

Post to Twitter

19 Responses to “Innuendo”

  1. My, my dear Johan; you are quite the cunning linguist!

    Reply

  2. Hehehehe… oulik. :D

    Reply

  3. Van die mooiste vrouens wat ek al ontmoet het, was lesbians.

    Reply

  4. Jou bar bliksem…

    Reply

  5. Van die mooiste mans wat ek al ontmoet het was gay. Wat is dit van die verbode wat dit so aantreklik maak?

    Reply

  6. Ek het vandag spesiaal Die Matie gekoop om die jongste aflewering van Stultus te lees. Groot was my teleurstelling. What gives?

    Reply

  7. waaaat? koop ‘n mens deesdae die matie?!

    Reply

  8. Net as Johan Swarts se Stultus rubriek daarin is. Maar in vandag se uitgawe was dit nie daar nie. Outrage! WE WANT STULTUS BACK!

    Reply

  9. HOeveel kos ‘n Die Matie?

    Reply

  10. Niks. Selfs al koop jy dit in zimdollars.

    Stultus verskyn tans elke tweede uitgawe, ten einde plek te maak vir Klaradyn.

    Reply

  11. Ek het gedog jy het uit Die Matie onttrek uit protes teen hul beriggewing oor die jy weet wat in jou jy weet waar.

    Reply

  12. As ek weet wat jy weet, dan weet jy wat, ek weet dan ook wat. So wat weet jy wat ek nie weet nie?

    Reply

  13. die WAT weet wat is wat

    Reply

  14. wat?

    Reply

  15. Effe kinderagtig, of hoe?

    Reply

  16. Ek verkies spitsvondig.

    Reply

  17. Wat is kinderagtig? Wat? Of die lesbians?

    Reply

  18. Soo waaroor het die matie berig oor gelewer???

    Reply

  19. Ek weet nie mooi nie…

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled