Comments on: Die heiligskennis om jou pizza

By: wimpie
ek gaan vir jou ‘n paar voorbeelde e-pos van die tekse wat hier by ons by die radio aankom wat ons moet probeer om advertensies van te maak, ek dink jy sal dit geniet

By: mieliepap
wat wou, my ma stuur sulke sms’e vir my. maak my ook moedeloos. Op ‘n slegte dag kan dieselfde bdksp vr vrsklnde gd btkn !  Kos gewoonlik internasionale oproep om die ding te ontsyfer.

By: sonkind
Taalfoute en spelfoute is al erg genoeg, en glo my, mense kan nie meer spel nie. Kinders LEER nie meer spel nie!

Wat my egter hoogs bedonnerd en ver van die huis af maak, is die nuwe sms taal, waar net elke tiende woord ‘n klinker het. As my meisiekind vir my sulke sms stuur, ignoreer ek haar. Sy’t al geleer!

By: idiwidi
((((((aaarrrggggg!!!))))))))

(Ek HAAAAAT taalfoute! Maar ek mag dit nie hardop sE nie, want ek maak myself net so skuldig aan slordige redigering op my blog.)

Ek het nog nooit ‘n boek deurgelees waarin ek nie ten minste een vergete punt of ‘n trippel r of ‘n dubbel die gekry het nie. Ek put nogals genot uit sulke ontblotings. Dis net jammer ek kyk skeel na my eie foute.

By: johannes_11
daars ‘n padda in my pizza..

(Exo 8:3 en 4)  sodat die Nyl van paddas sal wemel. En hulle sal opklim en in jou huis kom en in jou slaapkamer en op jou bed; ook in die huis van jou dienaars en onder jou volk, en in jou bakoonde en in jou bakskottels. En die paddas sal teen jou en teen jou volk en teen al jou dienaars opspring.

vlug jannie vlug..