Oor en uit

Ek het gister drie dinge geleer.

  1. Al die oorlogkunde, militêre opleiding en marteltegnieke in hierdie wêreld is oorbodig. Skraap net 'n mikroskopiese metaalhakie in iemand se oorkanaal sodat ongewenste elemente teen die oordrom skuur en siedaar: pyn. Harde pyn. (Pun intended.)
  2. Vriendinne wat medies swot is die wonderlikste mense op aarde, aangesien hulle aanhou luister as jy hulle vertel van die puin wat uit jou oor gekom het.
  3. ‘n Nagklub vol nikotienwalms is nie 'n goeie plek om in te wees as jou kop vir drie dae nie naby water mag kom nie.
This entry was posted in Sommer and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>