Monthly Archives: August 2007

Vingeroefening #7

Die traangas val op die appelgraf en sis soos steak in 'n pan. Fok. My oë begin traan. Wat sou Pannevis doen? Skree, seker. Pannevis het 'n tong gehad. Dan maar bid. Ek draai na die lam van God. My knieë raak appelmoes en ek val voor hom neer. Buite gil die kaptein. “Een!” Ons [...]

Posted in Prosa | Tagged | 12 Comments

Uterus. Emosies.

Ek glo in min dinge. Goed, dis effens van 'n leuen. Ek glo verskeie dinge, baie daarvan my onderbewussyn se skuld. Maar ek verbind myself weinig aan goed. (Klassieke geval van commitment issues, seker maar.) Die hoop beskaam egter nie – benewens lemoensap en long walks on the beach is daar iets waarby ek myself [...]

Posted in Musiek | 16 Comments

God made sex?

Nou die dag stap ek verby 'n plakkaat in die Neelsie. 'n Shofarplakkaat. God made sex! Huh? mymer ek. 'n Mens kan nie seks in 'n blikkie koop en dit saam met jou ronddra nie. Dis 'n abstrakte begrip. Seksuele omgang is 'n kontingente proses, nie 'n voorafgefabriseerde ding (soos die Venus de Milo) nie. [...]

Posted in Godsdiens | 27 Comments

Om te smul aan ‘n iris

Onze vrede is een huid van vlammen onze vrede is een huid van vlammen onze vreugde is een huis vol vuur onze aandacht is kappen op valken een opengespalkte angel is ons inzicht inzichtbaar in mijn gezicht maar in mijn gezicht eetbaar zijn je ogen groen smaakt de lente van je iris en je stem [...]

Posted in Poësie | Tagged , | 6 Comments

Begrip

Maak dit sin om van 'n blinde gidshond te praat?

Posted in Sommer | 9 Comments