Eendrag brand

eendrag brand (stephan marais)

Stephan Marais 2007)

Dís hoe Eendrag, bekende manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch, vanoggend skuins na 07:00 gelyk het. Tans is die derde verdieping, waarvan die bostaande foto ongeveer 'n derde wys, 'n smeulende hoop puin. Twee Eendragters moes noodgedwonge by hulle kamervenster uitspring om van die vlamme te ontsnap en is gehospitaliseer. Die oorsprong van die brand is onbekend, hoewel dit na bewering in Pros, een van die boonste gange, ontstaan het.

This entry was posted in Matieland and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>