Comments on: mens/dom

By: johannes_11
mens/dom/mer

By: ding
“God kan nie slimmer as sy uitvinders wees nie.”

Le hierdie woorde nie lekker op die tong nie? Dit klink so absoluut, so bondig, so logies en so seker.

Veral is sy uitvinders briljant deur die storie te verkondig dat God hulle (sy uitvinders) gemaak/geskep het! Wat in effek sou beteken dat God, gemeet aan die stelling, iets/iemand gemaak het slimmer as Hy om Hom te kom uitvind.

Klink amper soos man en vrou wie lus is vir wegkruipertjie speel, dan kinders maak en kry, en dan gaan wegkruip sodat die kinders hulle kan soek en help wegkruipertjie speel.

Nee, oom ding sit maar net soooo op die stoep en loer na die jong wyse manne vol geleerdheid en ding kyk na die groen koring op die land en is opnuut dankbaar dat hy die eenvoud van grond verstaan en daarin en daaruit bestaan.

Johan, jou blog is bepaald vergaderplek van verskeidenheid – geluk, man!

Staan sterk, sit stewig en le laag!

Ding

By: Johan Swarts
immers.

By: George Maru
Maar as jy wéét dat jy dom is en dommer raak, word jy nie slimmer nie?

By: Johan Swarts
izak, vriend, ek dink jy verstaan my verkeerd. ek stel dit nie dubbel en dwars dat God nie alwetend is nie. ook nie dat hy alwetend is nie. (of, for that matter, van nesquick pienkmelk hou nie.) ek stel, tewens, niks nie.

ek vra ‘n vraag. speel duiwelsadvokaat. ek probeer mense laat wonder oor begrippe wat hulle gedink het hulle onder die knie het. want, soos heidegger tereg gesê het – dit is eers wanneer iets breek dat ons agterkom wat die aard daarvan wérklik was: of dit nou ‘n hamer of ‘n begrip soos “God” of “liefde” is.

uno – dankie vir jou insette, ek sien my fout(e). om sommer aan te neem dat iemand se aantal kennis direk eweredig is aan sy of haar “slimheid,” was dalk nie so ‘n goeie idee nie. ek stem veral met jou saam oor die sif van inligting – sal dit graag ook eendag vir my kinders wil aanleer. dis verrykend om iemand met jou kennis oor die blogosfeer en die internet as ‘n geheel se stem hier te hoor.

dalk is die oormag inligting juis wat ons nodig het om slimmer te raak; dalk is ‘n beter maatstaf van “slimheid” juis die vermoë om lateraal te dink, aan te pas by jou omgewing en die beste veranderlikes uit elke situasie te onttrek.