GormenDIzer goes Nguni

(Met apologie aan Bertus!)

Omdat ek gatvol is om nie die Ngunisprekendes om my te kan verstaan nie, het ek vandag my eerse les in isiXhosa gehad. Altus van Tonder, die koshuis se inwonende poliglot, het die basiese grammatika aan my verduidelik in ongeveer 'n uur. Môre koop hierdie studentjie 'n woordeboek en lees en praat tot sy ore bloei.

isiXhosa les nommer 1: As jy 'n groep mense groet, gebruik die meervoudsvorm “molweni” eerder as “molo”. So nie mag mense dink jy is serebraal gestremd.

This entry was posted in Taal and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>