48314 Responseshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2007%2F10%2F03%2Fwat-sou-neptunus-doen%2FWat+sou+Neptunus+doen...2007-10-03+12%3A57%3A20Johan+Swartshttp%3A%2F%2Fgormendizer.wordpress.com%2F2007%2F10%2F03%2Fwat-sou-neptunus-doen%2F
to “Wat sou Neptunus doen…”
Hi Johan
Ek het my “kontak my persoonlik” bladsy lank terug geskep, so ek hoop ek verduidelik dit reg. Ek het die “kontak my persoonlik” vorm geskep deur ‘n “Page” te skep en op die “code” bladsy [contact-form] in te sit. Op die page deel skryf ek dan die boodskap wat ek wil hê die ouens moet lees. Hy word dan as e-pos na my toe versend. As jy nie wil hê die ouens moet op die blad op jou vorm kommentaar lewer nie, moet jy net die “allow comments” blokkie se regmerkie uithaal. Ek het die antwoord gekry deur “contact form” op wordpress se blaaie te soek. Ek hoop dit help.
‘n klagte by die wereldhof in den haag ingedien het oor baardsaakbeskadiging met spesiale verwysing na die negatiewe ekologiese gevolge van bestralingsafval op die mikrokosmos 3 vadems onder die see oppervlak asook op die plankton gemeenskap tussen die wortels van die hare op haaitande . dammit !
net een ding: bel 911 en vra vir william shatner.
Hehe!!! Sy moer pluk?
Kan aan paar ‘replies’ dink, maar ek’s ordentlik vandag!
Hi Johan
Ek het my “kontak my persoonlik” bladsy lank terug geskep, so ek hoop ek verduidelik dit reg. Ek het die “kontak my persoonlik” vorm geskep deur ‘n “Page” te skep en op die “code” bladsy [contact-form] in te sit. Op die page deel skryf ek dan die boodskap wat ek wil hê die ouens moet lees. Hy word dan as e-pos na my toe versend. As jy nie wil hê die ouens moet op die blad op jou vorm kommentaar lewer nie, moet jy net die “allow comments” blokkie se regmerkie uithaal. Ek het die antwoord gekry deur “contact form” op wordpress se blaaie te soek. Ek hoop dit help.
ah, dankie
Ek dink hy sou ontplof.
Die gek skeer?
Wakker word.
Hoe weet jy dit het nie al gebeur nie?
Neptunus en Chuck Norris is buddies. Ek dink nie daai duikboot sou dit WEER waag nie…
‘n klagte by die wereldhof in den haag ingedien het oor baardsaakbeskadiging met spesiale verwysing na die negatiewe ekologiese gevolge van bestralingsafval op die mikrokosmos 3 vadems onder die see oppervlak asook op die plankton gemeenskap tussen die wortels van die hare op haaitande . dammit !
presies wat ek gedink het
ek het jou getag – inligting op my blog-
johan.. nogal gedink jy sal hierdie geniet:
http://www.google.com/intl/xx-hacker/
ken hom. dis net soooooo 1337