“Ek wil nie nog iets sê nie” – Van Niekerk, B

10 Responses to ““Ek wil nie nog iets sê nie” – Van Niekerk, B”

  1. ..dis Willim Welsyn.
    met ‘n “i”.
    kan jy glo.

    Reply

  2. dis die teksredaksie se skuld, ek pleit onskuldig ;)

    Reply

  3. haha ;) moenie worry nie, ek sien dit so effe as “willim” se skoolhoof se skuld dat hy nooit vir “willim” geleer het hoe om sy eie naam te spel nie..

    Reply

  4. Wardrobe malfunction: ‘kaskrankheid’, of ‘klerebellie’.

    Reply

  5. ‘Willim’ is meervoud: meer as een Joodse Willem saam is Willim …

    Reply

  6. Haai ek is Willim, CObus is reg, ek kan nie spel nie.

    Reply

  7. heehehehheheheheheheh hardop en aanhoudend…..!!!!!

    Willim Jeanette kan ook nie spel nie… dis hoe mens Jood spel:

    יהוּדי

    Reply

  8. Sorry virre fynskrif..

    Reply

  9. willim – prove it ;)

    Reply

  10. Ek is Willem in Suid-Afrika, William in Delhi, maar Willim in Hubli.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled