Soms kom Afrikaans net nie die mas op met tegnologiese verwikkelinge nie. Ek daag enigiemand uit om vir my 'n gangbare vertaling van cluster grenades te gee met 'n reguit gesig. As beloning sal ek, Idiwidi-styl, jou lof daagliks besing vir sewe (7) dae.
“Trosgrenate” tel nie.