Monthly Archives: November 2007

Toeval

Gisteraand het ek gedroom Suid-Afrika (in my droom die hele wêreld) vergaan in 'n orkaan en 'n messiasfiguur ontstaan in 'n post-apokaliptiese wêreld wat weens 'n misverstand vir die polisie moet vlug, omtrent almal in die SAPD vermoor soos net die superhelde op televisie dit kan doen, so beweeg dat dit lyk asof hy vlieg [...]

Posted in Sommer | 10 Comments

The end is nigh

Inskrywings vir [TYDskrif] se proefuitgawe sluit vanaand om 12:00.

Posted in Sommer | 4 Comments

Touché

Touché

In Hawaii het Garrett Lisi, 'n 39-jarige surfer met 'n doktorsgraad in fisika, 'n teorie van alles saamgeslaan wat glo string theory se gat skop. In Suid-Afrika het George Maru my getag om dinge oor myself te vertel. Die voorafgaande sinne het niks met mekaar uit te waai nie, want quantum entanglement werk nie op [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , | 15 Comments

Jy skuld Deon Maas ‘n verskoning

Reg. Noudat die meeste stof rondom arme Deon Maas gesak het, werp ek graag my eie stuiwer in die armbeurs oor dié lamlendige situasie. As jy, liefste leser, een van die mense was wat hom uitgekryt het as 'n voorstander van Satanisme en / of jy een van die kettingbriewe of SMSe rondgestuur het in [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , | 37 Comments

Produksieverslag 1.0

Ek is so opgewonde soos 'n skooldogtertjie voor Kersfees. Vandag (of eerder gister) het ek gefrustreerd rondgemors met al wat 'n editor, codec en splitter is. Adobe Premiere Pro (wat ek onlangs vir die Perspective-projek gebruik het) is heeltemal te stadig na my sin – dit eet resources soos 'n hippie daggakoekies. Boonop is die [...]

Posted in Film | Tagged , , | 7 Comments