Straatligkinders skyn heilig(sic)

Fokofpolisiekar en Foto Na Dans het ‘n nuwe maatjie (en, as die musiekwêreld ‘n slagveld was, ‘n waardige teenstander) op my CD-rakkie gekry. Straatligkinders. Bloeisels (hulle eerste album) drup van talent.

Wie is oud genoeg om Sonja Herold en daai stemmetjie te onthou? Sou jy ooit kon droom dat Afrikaans so kan klink?

*edit* en sommer so ook:

Post to Twitter

This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.

16 Responses to “Straatligkinders skyn heilig(sic)”

  1. Johan, jy is reg die is great musiek en ek die Afrikaans klink nie geforseerd soos in baie rock nie.

    Reply

  2. Straatligkinders is ALLES.
    damn..
    legendariese shizzle dié.

    Reply

  3. Johan ek is al so baie jare uit die land dat dit skoon vreemd is om Afrikaans so te hoor saam musiek. Ek onthou tannie Sonja nog. Daai Harlekyn se pyn kan ek tot vandag nog in my ore hoor kerm. Geen wonder ek vergryp my aan die rooiwyn nie.

    Reply

  4. johan.. bouwer sê dankie vir die blog post :)

    Reply

  5. straatligkinders is die begin en die einde.

    doen jouself ‘n guns en kry hulle 5 songs van hulle EP – Maak Jou Oë Toe En Jou Hart Oop – op rhythmrecords. 7 skille ‘n song – cheap cheap EN HEELTEMAL DIE MOEITE WERD!

    http://www.rhythmrecords.co.za/store/search.asp?q=straatligkinders&Search=Search&genre=0

    Reply

  6. Cobus – sê vir Bouwer ek sê dankie vir Bloeisels :-)

    peculiarly odd – Ek het hulle vollengte album ;) Die musiek smeek om in die slottonele van ‘n film gebruik te word.

    Reply

  7. beide, Maak Jou Oë Toe En Jou Hart Oop EN Bloeisels, is beskikbaar op rhythmrecords…

    maar ja, ek het sommer die CD OOK aangeskaf… so ek REPRESENT! ;)

    Reply

  8. Ek het ook Bloeisels ‘n tyd terug aangeskaf na ek hulle gesien het, man o man.
    Goeie musiek, baie goed.

    Reply

  9. Hi Johan
    Dankie vir die info oor straatlig kinders, hulle sing op 1 maart op my steve/anton show en was nogal bekommerd want ek het hulle nog nooit gehoor nie…

    Reply

  10. wat a cd!Ek was skepties oor hulle aan die begin,maar straatligkinders het my heeltemal oortref!nie net luister ek hulle nou meer as al die ou bekende bands nie,maar mens waardeur ook hul lyrics.Rock on!!@ kan ek met jou dans??

    Reply

  11. Ek is absoluut mal oor Straatligkinders. Ek stem saam dat hulle die stage deel met al die groot bands. Hulle lyrics is dalk kleuterskool rym, maar dit hulle kry dit reg om dit goed te laat klink.

    Reply

  12. Hulle het nog baie groeipotensiaal om te verwesenlik, ja. Daar kort myns insiens nog werk, maar ek hou baie van wat ek hoor. Hier en daar luister ek na ‘n song op Bloeisels en dan dink ek…good grief ouens, julle kon ten minste die kitare gestem het vir hierdie een…maar daar is meer goed as sleg hulle debuut en ek is besig om baie van hulle te begin hou.

    Daai lirieke is egter nie so eenvoudig as wat jy dink nie, hoor ;)

    Reply

  13. straatligkinders is flippen awesome!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Hulle musiek is ‘n absoluut fantasties en sielvol! Die lyrics is ook bja mooi. Julle rock ouens! hou so aan! k hoop k kan eendag die band live sien!

    Reply

  14. [...] jy wil sien hoe lyk ‘n kitaar in ‘n x-straalmasjien, kyk die onderstaande video. As jy van Sonja Heroldt hou, kyk die onderstaande video. Of kyk dit in elk geval net. Dis [...]

  15. Straatligkinders is by VêR!!! die beste.

    Foto na dans dans se lead singer het ‘n poefter stemmetjie, hy moet nog bietjie gaan stem oefeninge doen.

    “Straatligkinders – Jou seer is die brug na iemand anders se hart”
    ^^^ AWESOME SONG!!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled