Monthly Archives: December 2007

Stick it to the man

Blogs, dink ek, is een van die beste dinge nog wat met Afrikaners kon gebeur. Die hoeveelheid Afrikaanssprekendes wat die afgelope jaar begin blog het, is verstommend. Op WordPress.com alleen is daar 'n diverse gros inskrywings wat strek van resepte vir vegetariese toebroodjies tot in diepte gesprekke oor identiteit en die sin al dan nie [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , | 13 Comments

Lofsange #7

MoorDaBlokMossel het Quake 1 klaargemaak met 'n axe op Nightmare sonder om een keer dood te gaan. MoorDaBlokMossel is eintlik baie beskeie en het versoek dat bogenoemde sy finale lofsang is.

Posted in Sommer | Tagged | Leave a comment

Lofsange #6

MoorDaBlokMossel het koekstruif ontwerp. MoorDaBlokMossel het 5000 APM en über-micro. MoorDaBlokMossel is misletoe.

Posted in Sommer | Tagged | 5 Comments

Lofsange #5

MoorDaBlokMossel doen linear video editing in Assembly language. MoorDaBlokMossel hou van lava lamps, want dit herinner hom aan sy epiese tog na die hartjie van Krakatoa. (Hy was besig om braaibroodjies te maak, toe val een in.) MoorDaBlokMossel het vier frontale lobbe. MoorDaBlokMossel poep teen 723 terabytes per sekonde. MoorDaBlokMossel het Bertus! leer Latyn praat. [...]

Posted in Sommer | Tagged | 2 Comments

aKing dalk net koning

Ek is nogal beïndruk met aKing se eerste single: “The Dance”. Gaan luister gerus hier daarna, sowel as na die kort dog kragtige “Shine your light”. Biejoetiefoel. As die hele album so klink, ry ek summier na 'n musiekwinkel om tent op te slaan. 'n Ander band waaroor ek opgewonde is, is YY (of tooYYise [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , | 4 Comments