Eybers oorlede

As jy nie die gesig op die foto hierlangsaan herken nie, moenie sleg voel nie. Dis die bekende Afrikaanse digter Elisabeth Eybers en digters is nie juis bekend vir hulle koppe nie (pun intended). Maar begin nou dadelik hartseer voel. Eybers is die naweek in Nederland oorlede aan natuurlike oorsake. André P. Brink meen sy was “die laaste van die grotes” – die laaste van 'n klomp bekende digters uit een van die bloeitye van die Afrikaanse letterkunde. Ek sou wou bylas: sy’s die laaste van 'n geslag digters wat groot geraak het sonder rekenaars.

Arme goed.

‘n Oomblik van stilte, asseblief.

This entry was posted in Poësie and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>