
Die voordeel van 'n massiewe skerm (of dan die magiese kombinasie van muur plus projektor) is dat jy Steve Hofmeyr se blog kan besoek in bonatuurlike resolusies. Jy kan dan soos 'n klein seuntjie giggel terwyl Henno langs jou op die couch sit en 'n tennisbal na sy pelvis gooi in 'n poging om die…um…nedergedeeltes te tref.