…wat my Foto Na Dans CD saam met my cd-speler uit my kar gesteel het: ek hoop jou uterus vrot nukkerig soos 'n lyk langs 'n formalienfabriek. En dat, indien jy nie 'n uterus het nie, jy sewentien sal groei.
Drel.
(Hierdie inskrywing met apologie aan Do Kwang.)