Hoog[TYD]

tydskriflogo.jpgNa ‘n uitgerekte marathon van proeflopies, verdwene keurders en ander oulike probleempies (soos my selfoon se GPRS-sagteware wat nie met Vista wil werk nie) is die eerste uitgawe van [TYD]Skrif gereed vir besigtiging. Hoewel onekonomies, was die proses tot dusver uiters leersaam. http://www.tydskrif.co.za sal van môre af (dus vanaand om 00:00) inhoud wys.

‘n Opregte woord van dankie aan my kernredaksie (ja, regte mense) en keurders.

http://www.tydskrif.co.za

Want jy kan.

Post to Twitter

9 Responses to “Hoog[TYD]”

  1. mal cool.

    Reply

  2. Ek klink ‘n glasie…prost!

    Lyk goed! Baie dankie vir jou moeite en tydsopoffering!

    Reply

  3. Baie geluk! Proost!!

    Reply

  4. Welgedaan en baie geluk.

    Reply

  5. kanoniserend.
    welgedane sake.
    so ver so goed.
    doen so voort.
    (moet mens inteken op die Tydskrif ? – tans is myne verpak in ‘n verseelde plasiekhulsel – my muispyltjie maak nie ‘n handjie op die opskrifte nie , net ‘n kruisie as ek dit probeer oopmaak – amper nes die Playboys van doerietyd toe ek veel kleiner was)

    Reply

  6. dooie wit haaie in die see! toe regs-klik ekke en tik op “open” en toe bladsy die temas voor my eie oge wawyd oop. en toe weet ek wat Oom is, my rekenaarongeletterdheid gaan my nog duur te staan kom…..
    mooibly.

    Reply

  7. Dankie man dit lyk goed

    Reply

  8. Geluk. Baie geluk!

    Reply

  9. Om groot dinge te doen verg tyd en volharding.

    {TYD}Skrif – is ‘n ander manier om volharding te spel

    Baie geluk!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled