Monthly Archives: February 2008

Die naweek

RAMFEST! [mosh met 'n Panasonic HVX 200] 

Posted in Musiek | 3 Comments

Paar

Julle almal ken daai gevoel wat 'n mens kry as jy eendag oorskakel van stereo na surround sound – en dan skielik weer terugskakel? Daardie effense teleurstelling wanneer jy agterkom dat dit wat jy gedink het cool is, skielik nie meer so cool is nie? Ek het dit nounet beleef terwyl ek voorberei het vir [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , | 9 Comments

Trap

Sjoe. In Gister se Die Burger: ORANIA. – Die Vryheidsfront Plus het 'n veldtog begin om deur aktivisme oor kwessies soos regstellende aksie en die taalstryd die studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch te probeer oorneem. Kom ons wees nou eerlik: enigiemand wat die US se studenteraad wil oorneem met partypolitiek gaan lelik les op [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | 30 Comments

Blogito ergo sum

Vir die rekord. As jy blogs lees, is jy nie 'n blogger nie. As jy kommentaar op Steve Hofmeyr se Spoegblog los, is jy nie 'n blogger nie. Jy’s nie eers 'n blogger as jy al daaraan gedink het om self 'n blog te begin of aangetroude familie van jou buurt se plaaslike statshoer is [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 19 Comments

Sewende traan?

As jy kla oor Sewende Laan se storielyn, toneelspel, relevansie tot hoegenaamd enigiets of korrelasie met die werklikheid, het Danie Odendaal en kie jou reeds so gebreinponkie (Engels: mindfuck) dat jy teen 'n storm praat. Want dan mis jy die punt. Sewende Laan het middelmatige toneelspel, maar dis nie omdat die akteurs sleg is nie [...]

Posted in Film | Tagged , , , , | 11 Comments