Tien dinge wat my warm onder die kraag maak

Tien dinge wat my warm onder die kraag maak:

  1. Doemprofete. Uhuru-gerugte. Mense wat sanik oor hoe die land op pad is om 'n tweede Zimbabwe te raak.
  2. Choo Thomas.
  3. Motoriste wat halfpad in die pad staan met hulle voertuie se neuse omdat hulle daar wil indraai.
  4. Die Stellenbosse verkeersdepartement wat vir my 'n parkeerkaartjie vir “parking on a sidewalk” uitgeskryf het en toe self op 'n vervlakste sidewalk gaan parkeer het:dsc00148.jpgdsc00147.jpg
    dsc00149.jpg
  5. Die nasale uitspraak van die naamwoordstuk “a homecooked meal”
  6. Rassisme.
  7. Boer-bashing.
  8. Die ophewerige geteem van fundamentaliste oor die mirakel wat die moderne wetenskap is.
  9. Kindertjies wat by verkeersligte bedel.
  10. Tannies wat rose en teddiebere “vir siek kindertjies” in restaurante verkwansel.

(Met opregte dank aan Sonkind, Duskant en Vokof)

This entry was posted in Sommer and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>