Comments on: Sewende traan?

By: vygie
Tja, mens gaan eet nie by ‘n pizza-plek en vra vir ‘n souffle nie.  Stem saam. Ek kyk 7de Laan wanneer my kinders my toelaat. Wat maar min is as mens aanvaar 17:00-19:00 is “gripe hour(s)” in ‘n huis met babas en klein kindertjies. Ek kan gewoonlik die storielyn binne sekondes weer opvang na ek dit vir twee of drie maande glad nie gekyk het nie. Daar is seker erger maniere om ‘n halfuur van jou aand te spandeer, maar dit bly ligte vermaak en dis al.

By: boerinballingskap
Goed opgesom – ek stem!

By: mykopop
My kommentaar, so kort duskant 4 maande gelede:

http://mykopop.wordpress.com/2007/11/06/oom-oubaas-en-die-groot-wekker/

(veral die eerste en laaste paragrawe het betrekking)

Het die wekker nou afgegaan of wat? Nee kyk, vir my werk die sepie-konsep net nie. ‘n Storie moet klaar geskryf wees, ‘n kunswerk op sy eie, dan word die rolverdeling gedoen, nie soos die hier gedoen word nie. Ongelukkig is ek in ‘n situasie waar ek dit daagliks moet aanskou, maar as hy ooit eendag ophou sal ek my nie weer so laat vang nie.

By: Bertus!
Die scary ding is egter dat 7de Laan waarskynlik die diep kan van die Afrikaanse TV-swembad is.

Johan Du Bois-Swarts, beoog jy ‘n loopbaan as sepieskrywer?

By: Roer
Ek sal nooit weer inky pinky ponkie kan se^ nie.

By: duskant
….gebreinponkie….aijajaijajai!   !

By: Hugo
Ek “ken” toevallig iemand wat op 7de Laan se skryf span is. Of so iets. Sal ek die link van hierdie post vir haar aanstuur?

By: George Maru
Stem saam – goed gestel. As jy oor Sewende Laan kla, dan moet jy ook oor Bold and the Beautiful en The Days of our Lives kla (uhm… daar is ‘n deel van my verlede waaroor ek nie graag praat nie.) Maar wat is die verskoning vir die ander gemors wat op Afrikaanse TV aangebied word? Kyknet is een van daai kanale op DStv wat ek nie eers vinnig by stop as ek surf nie. Want jy weet daar is niks.

By: duskant
Waaragtag goed gesê Johan. Ekself beoordeel 7deLaan ook maar vir wat dit is…in baie van die sosiale wetenskappe is daar ‘n konsep “middle range theory” : die idee dat in ‘n gegewe stel idees (ens) ‘n groot boel daarvan binne ‘n middel-kontinuum sou val waar dit spreek tot bykans enige-een…hetsy positief of negatief….(en, bygesê, geensins ‘n aanduiding van die integriteit of geloofwaardigheid van die stel idees nie).

Dis nou ‘n moerse pseudo-geleerde manier om eintlik te sê dat ek dink meeste mense het so ‘n lief-grief verhouding met die Laan…maar hulle sal bly kyk…want dit kry lêplek iewers in hulle.

NS – is Petra noual dood na die motorongeluk? Daai bleddie Tiaan…die vabond!

By: Tigerlily
lol @ Sewende traan.

Ons praat altyd van Skewende laan…