Monthly Archives: February 2008

Perspektief

Perspektief

Helshoogte het 'n massiewe plasmaskerm gekry. Omdat daar dinge op vertoon word (meer eintlik omdat ons graag die bemarkingsafdeling vir Jool wil wen), het ek en Stephan nog 'n advertensie geskiet. Dis my eerste video met difference masking – 'n sluwe set om die agtergrond van 'n toneel te vervang met 'n ander een sonder [...]

Posted in Film | Tagged , , , , , , | 15 Comments

Brood

Ek hou van brood. Brood is lekker. Brood is goed. Daar is soveel dinge wat 'n mens met brood kan doen. Jy kan soos 'n brood voel. Jy kan vir 'n brood gevat word. As 'n bakkery langs 'n broodboom ontplof reën daar broodbloed op broodbome. Jy kan dit selfs eet. Brood is lekker. Brood [...]

Posted in Sommer | Tagged , | 15 Comments

Honderd bedonderd

Goed, so wat presies rook Jurie Els en sy regspan? Hoekom nie eerder 'n lastersaak maak nie? 'n Interdik (en 'n artikel in die Huisgenoot met uitgekrapte gedeeltes) versuur reeds sy allure, so dis nie asof beeldpoetsery die rede kan wees nie. So wat dan? Instink- 'n blinde verdedigingsrefleks? Prokureurs wat so goed kan dink [...]

Posted in Musiek | Tagged , , | 11 Comments

Bloed

Die boek die naaste aan my is my ouma se Bybel. Dis ouer as ek. Drie sinne na die eerste vyf sinne op bladsy 123 sê: 10 En elkeen uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat maar enigsins bloed eet – teen die een wat die bloed eet, [...]

Posted in Godsdiens | Tagged | 1 Comment

Temalied vir Suid-Afrika

Temalied vir Suid-Afrika

Ek dink Suid-Afrikaanse skoliere sal veel beter af wees as hulle soggens die koorgedeelte van Muse se Knights of Cydonia moet sing (in hulle onderskeidelike moedertale, natuurlik). Nie dat die voorgestelde eed van getrouheid onsettend sleg is nie, maar ek dink tog Muse sê dit beter: …Don’t waste your time or time will waste you [...]

Posted in Musiek | 9 Comments