Monthly Archives: March 2008

KKNK – oordenking #1

Een van die dinge waaroor vanjaar se KKNK my aan die dink gesit het, is vegetarisme. (Ek blameer die Koedoeburgers.) Ek sal graag vir 'n dag of wat in rasionele gesprek wil tree met 'n vegetariër (en 'n vleiseter) of twee, aangesien daar vir my eienskappe van vegetarisme is wat slegs sinmaak binne 'n sekere [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , | 22 Comments

Kaa kaa en kaa

Ha! Hier sit ek in die Cyber Ostrich, besig om na 'n Tastic-rysadvertensie op E-tv te kyk. Onder andere is ek weer besig om 'n paar kitaarspelers te beloer vir 'n volgende aflewering vir die KKNK kitaarkanon, wat die legendariese Johnny’s Jazzband insluit. 'n Paar opmerkings: 1 Ek is bekommerd oor die aantal karaokekunstenaars wat [...]

Posted in Blogging, Musiek | Tagged , , , , , | 9 Comments

Tjirs

Ek vertrek vanmiddag na die laaste doodsnikke van die KKNK. As daai oulike internetkafeetjie nog daar is (en ek dit kan bekostig), sal ek probeer rapporteer. So nie is ek Sondag terug.

Posted in Sommer | Tagged | 7 Comments

Fenominaal!

Beste bloggers Tot op hede is 43 nominasies vir die Tydskrif-projek via die meem-metode ontvang. Knap gedaan! Hartlik dankie aan elkeen wat reeds gunstelinge bygedra het en almal wat nog van plan is om te stuur. Kom ons kyk hoe lank ons die meem in omloop kan hou. Vriendelike groete Die redaksie Nominasies kan natuurlik [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | Leave a comment

Franky maak my cranky (en hopelik vir jou ook)

Ag tog, net nie weer nie. Ek kry nounet 'n e-pos van Frank Botha, waarin hy verklaar: Swart wankers. Huldeblyk aan 'n Prinses. Frank Botha se Daaglikse Dosis. Vreesloos Afrikaans. NOU AAN. LEES SUID-AFRIKA SE GEWILDSTE AFRIKAANSE BLOG NOU. Op sy blog self skryf hy: Noem my 'n Afro-pessimis, maar die SA Studente Organisasie is [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 20 Comments