Was ek hier:
waar ek met duur kameras gespeel het:
vrugteslaai geëet het skuins na my verjaardag (let op die roomys):
gemors het:
my gesig soos die kitaarspeler van daai een metalband probeer trek het:
in spanning gewag het op K.O.B.U.S!
en my verhouding met my kar na die volgende vlak geneem het:






