Het jy geheime?

heimlik_header_inverted.jpgHet jy geheime wat geheime moet bly, maar heimlik moét uit? Stuur hulle anoniem in die vorm van 'n poskaart na Heimlik, die Suid-Afrikaanse weergawe van PostSecret. Vanaf Heimlik:

Wees kreatief – spoeg en plak as dit moet sodat die begeertes van jou hart, die storieboek van jou verlede of die vuil onder jou vingernaels op 'n poskaart gestalte kry…in Afrikaans! Stuur dan vir ons jou bydrae en ons sal dit hier plaas.

Kry dit uit jou sisteem. Stuur bydraes na heimlik@yahoo.com.

E-posse word vertroulik hanteer.

This entry was posted in Blogging and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>