Monthly Archives: April 2008

Die ongelooflike resolusie-eksperiment

Oeps…ek besef vandag ek is besig om 'n tema vir gormendizer.co.za te ontwikkel met 'n minimum skermresolusie van 1024×768, maar ek weet nie wat julle hoofsaaklike resolusies is om mee te nie begin nie. Dis natuurlik 'n probleem. Ek kan nie voortgaan met die ontwerp voor ek weet wat julle skermresolusies is nie, so hier [...]

Posted in Blogging | Tagged , | 7 Comments

Wat is in sy oor?

‘n Paar inskrywings gelede het ek melding gemaak van 'n sekere Peter Popoff. Popoff, vir die wat nie weet nie, is 'n televangelis (spel ek dit reg?) wat in die tagtigerjare uitgevang is met bedrog tydens kerkdienste. Hy was bekend daarvoor dat hy “op die inspraak van die Heilige Gees” kerkgangers met skete en kwale [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , | 24 Comments

Vernuftig oor die klippertjies

Vernuftig oor die klippertjies

Rock bly 'n kuns. 'n Goeie rocklied saam met 'n goeie musiekvideo is netsoveel werd soos bekroonde literatuur of skilderye in gallerye. Die fout wat mense gereeld maak, is om rockmusiek as 'n laer musiekvorm te beskou deur dit te vergelyk met iets soos 'n simfonie. Myns insiens mis hulle die punt. Nes jy nie [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , | 5 Comments

Die onvergeetlike inskrywing

Vergeet gou van hierdie sin. Dink baie hard daaraan, draai drie keer in die rondte en vergeet dit. Laat dit heeltemal gaan. Moeilik, né? Die woordjie “vergeet” is een van die vreemdste verbums in Afrikaans (of enige ander taal, wat dit aanbetref). Dit word geklassifiseer as 'n werkwoord, maar tree nie heeltemal so op nie. [...]

Posted in Blogging | Tagged , , | 15 Comments

Miljoene jare gelede

Verskoon tog hierde een as jy moeg is om oor Frank Botha te lees, maar dié juweeltjie is net te goed om te verswyg: Frank Botha laat my dink aan die oorlogsveterane in Zimbabwe. Daai wat nog skaars gebore was tydens die oorlog. In “God vs. Evolusie: my persoonlike mening. DDInhoud” skryf hy: Kyk, ek [...]

Posted in Blogging | Tagged , , | 21 Comments