Die aantal funksies wat WordPress 2.5 bied vir iets so “eenvoudig” soos 'n blog, is imposant. Met genoegsame kennis van PHP en CSS kan 'n mens nagenoeg enigiets doen, met jou verbeelding as die spreekwoordelike beperking. (Dit help natuurlik ook baie dat daar tonne gratis plugins beskikbaar is.) So, byvoorbeeld, sal gormendizer.co.za leesbaar wees op Apple I-phones, Nintendo WII’s, DS-Lite’s en Playstation Portables. En na 'n rondkrapsessie in Uno se argiewe het ek geleer dat WordPress.com blogs die brokkie kode rel=”noFollow” bevat, wat beteken dat comments nie jou Google pagerank verhoog nie. Ek speel tans met die idee om 'n plugin te installeer wat, as jy op die nuwe blog comment, outomaties jou google pagerank verhoog. (Met ander woorde – hoe meer jy by my comment, hoe groter raak die kans dat mense jou sal raakGoogle) As Akismet die bykomende spam kan hanteer, sal ek dit met graagte gebruik.
Twitter
- Ek verstaan nou nog nie hoekom enigiemand hierdie junk sal koop nie http://t.co/HVWxteNY 1 hour ago
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 1 day ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 1 day ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 1 day ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 1 day ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 1 day ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 2 days ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 2 days ago
- Religion is essentially the emptying of language. 2 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 4 days ago